|
Agtergrond
vir die databasis van name:
* Lys jou naam en ander inligting sodat ander jou kan vind.
Jy sal ook ander kan opspoor. Hier
is dit gratis. Ander web werwe soos
"names database" vra geld en dit werk op die ou ent nie.
* Ons samel inligting in maar sal dit nie versprei nie.
Indien iemand jou wil kontak sal hy 'n web versoek invul en die versoek
sal aan jou gepos word sonder dat jou adres bekend gemaak word (Email
veiligheid).
Antwoord dan as jy wil.
|